Vlamsalmander

Tydskrif vir Letterkunde, Autumn, 2009 by Joan Hambidge

Miskien het die Afrikaanse letterkunde nog nie genoegsaam aandag gegee aan sy digkuns nie, omdat ons dikwels genre-bevange is en skepties is oor 'n skrywer wat van een genre na 'n ander beweeg.

Die roemer, die wyn, die karaf (by 'n sewentiende eeuse stillewe) Uit watter stofbedekte bottel is die karaf gevul? Karaf staan buikig langs 'n skottel: sy oesjaar ewiglik verhul.

Die gedig uit Dryfhout is 'n klein juweel.

Uit die gevormde kuns is daar inderdaad kuns te maak!

Joan Hambidge

Universiteit van Kaapstad, Kaapstad

COPYRIGHT 2009 Tydskrif vir Letterkunde
COPYRIGHT 2009 Gale, Cengage Learning
 

BNET TalkbackShare your ideas and expertise on this topic

Please add your comment:

  1. You are currently: a Guest |
  2.  

Basic HTML tags that work in comments are: bold (<b></b>), italic (<i></i>), underline (<u></u>), and hyperlink (<a href></a)